|
Pretoriase Akademie vir Christelik-Volkseie Hoër Onderwys Vereniging Ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappywet (Registrasienommer 2001/011539/08)
|
| KORTKURSUSSE AANGEBIED DEUR DIE PA vir CVHO Die Bestuurskursusse is aanvanklik ontwikkel na aanleiding van die riglyne wat deur die destydse Afrikaanse KwaZulu Natal Onderwysdepartement aan beheerliggame en skoolbesture voorgehou is. Die onderwerpe, heelwat van die inhoudelike en voorbeelde is daaruit geneem; met aanpassings om dit in die algemeen ook toepaslik te maak. DUUR VAN KURSUSSE 8 Kontakure; 1 Saterdag; of 2/3 middagsessies. PLEK VAN AANBIEDING By die PA vir CVHO, Verwoerdburg of by u skool/instansie KOSTES R250.00/persoon/kursus (minimum 8 persone) DATUMS Deur u bepaal & bespreek VERGADERINGSPROSEDURE Vergaderingsprosedure is gerig op uitbreiding van die algemene kennis wat nodig is om effektief te funksioneer binne vergaderings. Dit handel oor:
Vir besprekings Skakel Nicoleen by: (012) 644-2894 Ma. - Vr. 07:45 - 16:00 |