Pretoriase Akademie vir Christelik-Volkseie Hoër Onderwys
Vereniging Ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappywet (Registrasienommer 2001/011539/08)


KORTKURSUSSE AANGEBIED DEUR DIE PA vir CVHO

Die Bestuurskursusse is aanvanklik ontwikkel na aanleiding van die riglyne wat deur die destydse Afrikaanse KwaZulu Natal Onderwysdepartement aan beheerliggame en skoolbesture voorgehou is. Die onderwerpe, heelwat van die inhoudelike en voorbeelde is daaruit geneem; met aanpassings om dit in die algemeen ook toepaslik te maak.

DUUR VAN KURSUSSE
8 Kontakure; 1 Saterdag; of 2/3 middagsessies.

PLEK VAN AANBIEDING
By die PA vir CVHO, Verwoerdburg of by u skool/instansie

KOSTES
R250.00/persoon/kursus (minimum 8 persone)

DATUMS
Deur u bepaal & bespreek





TRAUMA EN KRISISSE

Trauma en krisisse handel oor die wese van die twee begrippe, reaksies daarop en hantering daarvan binne 'n skoolopset en wanneer daar met persone in 'n skoolomgewing gehandel word. Dit bestaan hoofsaaklik uit:
  • Die verskil tussen trauma en krisis;
  • Empatie en luistervaardighede;
  • Trauma berading;
  • Reaksies op trauma; en
  • Hantering van selfmoord / -pogings.



Vir besprekings

Skakel Nicoleen by:
(012) 644-2894
Ma. - Vr. 07:45 - 16:00