|
Pretoriase Akademie vir Christelik-Volkseie Hoër Onderwys Vereniging Ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappywet (Registrasienommer 2001/011539/08)
|
| KORTKURSUSSE AANGEBIED DEUR DIE PA vir CVHO Die Bestuurskursusse is aanvanklik ontwikkel na aanleiding van die riglyne wat deur die destydse Afrikaanse KwaZulu Natal Onderwysdepartement aan beheerliggame en skoolbesture voorgehou is. Die onderwerpe, heelwat van die inhoudelike en voorbeelde is daaruit geneem; met aanpassings om dit in die algemeen ook toepaslik te maak. DUUR VAN KURSUSSE 8 Kontakure; 1 Saterdag; of 2/3 middagsessies. PLEK VAN AANBIEDING By die PA vir CVHO, Verwoerdburg of by u skool/instansie KOSTES R250.00/persoon/kursus (minimum 8 persone) DATUMS Deur u bepaal & bespreek KONFLIKHANTERING Konflikhantering is gerig op die hantering van konflik en die dinamika in skole op veral drie vlakke:
Volgende kursus wat aangebied word: Saterdag, 13 Augustus 2005 09h00 tot 17h00 Vir besprekings Skakel Nicoleen by: (012) 644-2894 Ma. - Vr. 07:45 - 16:00 |