|
Pretoriase Akademie vir Christelik-Volkseie Hoër Onderwys Vereniging Ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappywet (Registrasienommer 2001/011539/08)
|

|
| Antwoorde op hierdie en nog ander vrae vind u in die publikasie: Die totstandkoming van Geldmagimperialisme deur Dr Pieter van der Dussen Ekonoom en Besturende Direkteur van die Pretoriase Akademie vir Christelik-volkseie Hoër Onderwys Die publikasie bevat 'n reeks praatjies oor Radio Pretoria gedurende Mei 2005 Verkry groter en dieper insig in die internasionale politiek en geldwese deur die publikasie te bestel by Nicoleen Hattingh by telefoon 012-644-2894 of by navrae@pacvho.org.za of per faks by 012-644-2893 Prys: R30,00 posvry. |