|
Pretoriase Akademie vir Christelik-Volkseie Hoër Onderwys Vereniging Ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappywet (Registrasienommer 2001/011539/08)
|
|
|
Media verklarings Kontak besonderhede Poslys Artikels Nuusbriewe Publikasies Prospektus 2006
|
![]()
|
As uitvloeisel hiervan is PA vir CVHO gereed om akademiese kursusse aan te bied in die volgende rigtings:
Daar word reeds dienskursusse aangebied om die werknemer, of aspirantwerknemer, in staat te stel om goed toegerus te wees vir die spesifieke pos in die arbeidsmark. Sulke kursusse is by uitstek markgerig en word daarom aangebied in samehang en met die goedkeuring van die spesifieke mark waarop dit gerig is.
Kortkursusse wat aangebied word:
| NAAM | KURSUS |
|---|---|
| BES001 | Inleidende Bestuur |
| BES002 | Konflikhantering |
| BES003 | Trauma en Krisisse |
| BES004 | Vergaderingsprosedure |
| BES005 | Verbale Kommunikasie |
| MED001 | Mediese Ontvangspersoneel |
| SEM001 | Aftree Seminaar |